11 Julie 2019 Skuif oor!

11 Julie 2019 Skuif oor!

de Charl
0 0 hace un mes
Skuif oor! Ons is meeste van die tyd so gefokus op dit wat ons MOET doen dat ons nie uitkom by dit wat ons WIL doen nie. Meer nog, as ons weer ons oë uitvee dan is ons aan die einde van die lewe en dan weet ons nie eers hoe het ons so gou daar uitgekom nie! Dan volg die "ek sou graag nog wou ...", "as ek net weer kon ...?", ek wens ek het liewer ...!" Net onder God se beheer kry my lewe nuwe sin en word dit 'n fees. Vertrou Hom net!

Autor

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help